Lizz Meiring

As jy nog nooit ‘n bondeltjie energie gesien het nie, hier is een! Lizz Meiring het genoeg lewenslus en energie vir ‘n hele netbal span en as jy genoeg tyd in haar geselskap deurbring, sal jy verstaan!   Maar almal luister tog te graag na hierdie passievolle vrou wat geen einde het nie. Die vermaakliheidsbedryf […]

Lizz Meiring Read More »