Artist Warehouse is ook ‘n produksiehuis en het onder andere die volgende produksies vervaardig, sommige alleen en sommige in vennootskap met ander vervaardigers.
DOBBEL in collaboration with Retief Scholtz Produksies
Stuur groete vir Ma – in collaboration with Hannes van Wyk
Non met vakansie – in collaboration with Greenroom Industries
Geheime Taal – in in collaboration with Lizz Meiring
Met ander Woorde – in collaboration with Lizz Meiring